‘Pampoentert’ Resep
Pampoentert is ALTYD ‘n goeie idee, of hoe?! Dis een van die lekkerste eg Suid-Afrikaanse geregte waarmee baie van ons grootgeword het.
Bak Tyd: 1,5 uur
Oond Temperatuur: 150°C :
Bestandele:
1 koppie Suiker 60g Botter gesmelt
25ml Koekmeel 3 Koppies Fyn gaar Pampoen
5ml Sout 250 ml Room
2ml Fyn Kaneel 2 eiers
Metode:
- Sif die droë bestandele en meng als saam
- Bak 1.5 ure tot gestol
- Gooi kaneel suiker bo-oor
En dit is dit! Geniet die heerlike Pampoentert by die huis 😃