‘Patat Kolwyntjies’ Resep
Patat Kolwyntjies is ALTYD ‘n goeie idee, of hoe?! Sien die volledige resep hieronder:
Porsies: 24 Benodighede:
Bak Tyd: 30 min Menger
Oond Temperatuur: 180°C Rasper
| KG/LT | BESTANDELE | STAP | METODE |
| 2 Kopppies | Patat Rou | 1 | Rasper fyn |
| 3 | Eiers | 2 | Meng saam tot stroperig |
| 1koppie | Bruin suiker | ||
| 1 koppie | Sonneblom olie | ||
| 1.5 koppies | Koekmeel | 3 | Sif saam en voeg by eier mengsel.Meng goed |
| 5ml | Sout | ||
| 5ml | Koeksoda | ||
| 5ml | Nuutmeskaat | ||
| 5 ml | Bakpoeier | ||
| ½ koppie | Walnuts of Pekaneute | 4 | Kap fyn en voeg by koek beslag |
| 5 ml | Vanilje geursel | 5 | Voeg by koek beslag |
| 1/2 koppie | Fyn pynappel | ||
| 6 | Verdeel beslag in 24 kowyntjie holtes | ||
| 7 | Bak tot toetspen skoon uitkom | ||
| 8 | Laat afkoel | ||
| Versiersel | |||
| 125g | Botter | Kamertemperatuur | |
| 175g | Roomkaas | Kamertemperatuur | |
| 500g | versiersuiker | Gesif | |
| 5ml | Suurlemoen sap |
| 5ml | Vanilje geursel | ||
| 9 | Meng als goed saam met elektriese menger | ||
| 10 | Versier Kolwyntkoes | ||
En dit is dit! As u nou ‘n paar soet Patat Kolwyntjies wil hê, kan u dit gemaklik in u eie huis maak!😃