‘Swartbroodjie’ Resep
Lus vir ‘n heerlike smul-lekker brood resep? Dan moet jy ons bekende Swartbroodjie resep by die huis probeer! Dit is perfek saam enige ete, maar veral as ontbyt saam met regte botter en plaaskonfyt.
Porsies: 3 Benodighede:
Bak Tyd: 50 min Klein brood pannetjies
Oond Temperatuur: 180°C Cook & Spray Spuit
Bestandele:
85g Semels 30g Koeksoda
573g Nutty Wheat 318g Olie
140g Witbrood Meel 430g Treacle Suiker
9g Sout 1000g Plain Jogurt
Gemengde Saadjies
20g Poppy, Sesame, Linseed
40g Sonneblom, Pampoen Saad
Metode:
- Meng droe bestandele
- Meng olie en suiker
- Meng by olie en suiker mensel in
- Meng nat en droe mengsel saam
- Verdeel tussen 3 gespuite pannetjies en maak plat
- Strooi saadjies oor en druk weer gelyk
- Bak in oond tot toets-stokkie droog uitkom
Daarsy! Geniet nou jou Swartbroodjie in die gemak van jou eie huis.